Wednesday, April 9, 2014

ONE CAMERA : 28 COUNTRIES : ONE MILLION VIEWERS : YOU TUBE


                                          https://www.youtube.com/user/alienbrainxx

Cape Town : South Africa :
Nailed one million viewers on You Tube with my trustworthy "chainsaw" Canon XLHI :
No fancy  SEO, optimization etc.
Thank's a million to my clients : The local South African Broadcaster : SABC 2 - KYK-Net,
Supersport, Carte Blanche,  ASTV, International : BBC and Eurosport.
Some Afrikaans artists for low budget, music video productions and my corporate clients.

Canon : South Africa : Thank you for your support and products.  The "chainsaw" was worth every penny  covering a vast part of the Africa continent filming in near impossible conditions : extreme humidity, rain , sandstorms in Egypt as part of the"world whoof tour".
Greece,Turkey,Italy,England,Holland,Germany,Bulgaria, Czechoslovakia the rest of Europe ,and several East block countries followed including  filming at the Swiss alps (Berne) : altitude 2500 in heavy snow conditions. The Canon kept smiling at me all the way.
The XLH1 also munched through several broadcast programmes a pile of corporate clients and local music videos.

It's time for a serious upgrade , having some angenieux  lenses on the shelve ,stepping into feature film production, evaluating 4K vs 2.5K and my always empty wallet.

Contact me : for hardworking experienced camera crew, familiar with African conditions.


EGYPT


KENYA

ZANZIBAR

NAMIBIA

ROMANIA

CROATIA

KENYA

KENYA

ISTANBUL

GREECE
   



  
  

Tuesday, April 8, 2014





EEN MILJOEN KYKERS : YOU TUBE ( 1000 000 ) :
17 000 KYKERS PER MAAND :
MUSIEK VIDEO BEMARKINGS KANAAL VIR  SUID AFRIKAANSE KUNSTENAARS :

Alienbrain spesaliseer in die vervaardiging van musiek videos vir nuwe en gevestigde
kunstenaars ten einde 'n produk daar te stel wat maksimum blootstelling behaal deur
kykers getalle.
Ons You Tube kanaal bied 'n soliede platform waar musiek videos blootstelling kry van
reeds gevestigde kykers wat ons kanaal besoek.
Ons handhaaf 'n vaste gemiddeld van 15 000 kykers per maand op ons You Tube Kanaal.
Internet bemarkingspakette is opsioneel beskikbaar vir daaglikse plasings op alle sosiale
media fonte en verwante musiek georienteërde blaaie.

Opregte dank aan al die betrokke kunstenaars,agente,borge en kliënte vir hulle bydrae :
Die Broers , Christo & Cobus, Nic Stevens, DNA Strings, Viljoen Retief, Desmond Wells,
Rooies, Wynand Windpomp, Emile Minnie, Waldo Lotz, Gian Groen, StephanKemp,
Sassi, Fanie Velskoen, Melindi Charle, Kabelo en Alice, Kambro Swanepoel,Bed on Bricks,
Gustav Myburgh, Chattanooga Band, Andries Vermeulen, Rikku Latti, Victor Wolf,
Churchill, Plush, Kingston and the Rasta,Nico Carstens,Cliff Jones, Wyle Flippie van Vuuren,
Arista Paxton, Skumanjana, DJ Ossewa,Melissa Moses, The Calyptonians, Marnette Meyer,
Cassie van Zyl, Hoezit Musiek, Kevin van der Spuy, Christo Oberholtser,Vincent Swart.

Statistieke : You Tube : 3 Tipes musiek videos :
1. Storielyn                                                                           kykers behaal 80 %
2. Lewendige Opnames                                                       kykers behaal 10 %
3. Konsep / Kuns                                                                  kykers behaal 6 %
4. Kunstenaar : Eie konsep / Idee                                        kykers behaal 4 %

1.Storielyn
'n Musiekvideo betaande uit 'n plot / storie / verhaal waardeur die woorde / lyrieke by
wyse of vorme van toneelspel uitgebeeld word.
Die beelde vorm 'n storielyn vir die kyker om te volg.
2.Lewendige Opname
Lewendige opnames fokus op materiaal van die kunstenaar / orkes in 'n natuurlike sosiale
omgewing of verhoog optrede.
Die kunstenaar orkes groep se realistiese optrede dien hoofsaaklik as meerderheid van inhoud.
Die nadeel tot lewendige opnames is dat die kunstenaar redelik gevestig moet wees in die mark.
3.Konsep / Kuns
Konsep videos is gebaseer rondom 'n enkele idee of konsep en is normaalweg ongehoord en
onduidelik met self 'n mate van surrealisme vir die kyker.
4. Kunstenaar / Eie Konsep / Storielyn
Die kunstenaar bied eie onveranderlike idee of storielyn as konsep.

Ter Inligting : TV Uitsaai Kriteria
Oorspronklikheid van musiek video konsep
Redigering
Kunstenaars vermoë
Musiekverwerking
Klankkwaliteit
Algemene indruk
Bevoordeel algemene beeld

'n Gedetaileerde konsep of "treatment" is die vertrekpunt van elke projek. Dit stel die produksie
maatskappy in staat om in oorleg met die kunstenaar besluite rondom die konsep in berekening
te bring ten einde die projek se haalbaarheid gemeet aan die beskikbare begroting te kan bepaal.
Dit stel die produksiemaatskappy in staat om 'n akkurate produksie begroting saam te stel wat
vir die kunstenaar 'n deeglike insig en projeksie bied van alle fasette van die produksie proses.

Die funksie van 'n konsep of "treatment" strek egter verder as slegs die oorhoofse direksie van
die projek. 'n Detail konsep dek : geografiese ligging van skietpunte, begaanbaarheid, fotos,
afstande, geriewe, elekrisiteit voorsiening, beligtingstoestande, gespesialiseerde toerusting,
permitte, artistiese waardes : "look and feel", "tone and color","rythm and pace", ens. ens. ens.
Ons bly verbind tot bostaande werkswyses as 'n beproefde resep vir 'n deeglike benadering tot
die produksie van 'n musiek video.

Ons hanteer wel kliënte wat glad nie belangstel in hierdie benadering nie, op hul eie versoek.
Belangstellende kunstenaars is welkom om fase 1 en fase 2 van ons standaard werks prosedures
as 'n gratis diens te gebruik.

Standaard Prosedures :
(1) Kunstenaars versend 1 - 3 eie keuses as meester kopie van 'n lied per e-pos, mp3 formaat asook die
lirieke / woorde in : microsoft word dokument, formaat na :
e-pos adres : alienbrainhd@gmail.com
(2) 'n Voorlopige "draft" konsep word in oorleg met die kunstenaar vasgestel ten einde 'n geprojekteerde
begroting, te kan bepaal.
(3) Kliënt evalueer begroting en voorlopige "draft" konsep.
(4) Met aanvaarding van projek word 'n amptelike kwotasie uitgerek en deposito vehaal.
(5) Konsep word in volle detail ontwikkel en afgeteken deur kliënt.
(6) Opstel en deurgee van produksie skedule.
(7) Fisiese verfilming
(8) Post produksie : redigering
(9) Video voorskou en veranderings indien toepaslik
(10) Meester na formate soos benodig. ( Intenet - DVD - Blu-Ray )
(11) Meester na Betacam SP vir uitsaaidoeleindes.

Alternatiewe Prosedure :
Bespreek jou beskikbare begroting met ons ten einde vas te stel watter haalbare opsie of pakket
beskikbaar is.
Rikku Latti : " musiek word nie meer geluister nie ..... dit word gekyk ......."
Kontak : alienbrainhd@gmail.com 
Herman van Deventer : 0835324438